Weg! Platteland

Die waarde van afdwaal

Agtien maande lank kon ek nooit die stad verlaat nie. Dit was nie my keuse nie, maar Covid-19 s’n. In die eerste maande van die inperking is ek menige oggend om sewe-uur al wakker lawaai deur my lastige buurman met sy angle grinder. Dan lê ek in die bed en verlang na my huisie op die rustige platteland waar ek menige oggend om sewe-uur reeds wakker lawaai is deur die beeldhouer langsaan met sý angle grinder.

Net soos virusse kan woorde ook muteer. In die 2015-uitgawe van die Handwoordeboek van die Afrikaanse taal staan by “platteland” opgeteken:

Plat-te-land s.nw [geen mv.] gebied buite groot dorpe en woelige stede: op die platteland woon º die rustige platteland º plattelander

Oor die laaste dekade of twee het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Nou Ry Ons Plak-plak So!
’n Versameling kleurryke buffer-plakkers agterop ’n bakkie, woonwa of boswa is soos ’n padkaart van plekke waar iemand was en verraai dadelik jy is ’n ernstige reisiger. “Ek is mal daaoor: ’n ereteken-stelsel waarmee jy kan sien waar mense al was,” s
Weg: Platteland1 min read
Hoe Lyk Dit Met ’n Kaart?
Baie dankie vir julle tydskrif wat so propvol inligting is. Ek is regtig gaande daaroor. Ek het voorheen in Limpopo gewoon en hou daarvan om na interessante plekke toe te reis. Ek sal baie daarvan hou as julle ’n kaart van Suid-Afrika aan die binneka
Weg: Platteland4 min read
My Paadjie Platteland Toe
Ek is maar ’n stadsjapie. My eerste nege lewensjare was in Seepunt, gevolg deur ewe veel tyd in Vrede-hoek, Kaapstad. Dié skuif is het gekom nadat my oupa oorlede is en ons gesin by my ouma ingetrek het. Een van die lekkerste dinge van Vredehoek was

Related