Nuwe Jaar, Nuwe Visie…
Anderdag op ’n Amerikaanse webwerf vang ons oog weer die Nuwejaars-T-hemde waarmee ’n klompie maatskappye gehoop het om in 2020 hulle geldkoffers te vul. Op die meeste van die ontwerpe is die twee 0’e van die jaartal 2020 in ’n grafiese brilletjie ve