Weg! Platteland

Altyd ’n oog vir ’n nuwe plant

Ja, dit was een van die laaste spesies wat ek moes vind – die enigste ander voorbeeld is in 1911 in die Kamiesberg aangeteken. Ek werk nog aan my Ph.D. aan die Universiteit van Kaapstad; my doelwit was om elkeen van die meer as 100 Indigoferaspesies in die Groot Kaapse Blommeryk op te spoor om ’n behoorlike hersiening van die genus binne die streek te doen. Vir my meestersgraad het ek die genus

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland15 min read
Woeker Met Winter Se Oorvloed
BEDIEN BY DIE KAGGEL SAAM MET ’N STORIE Turkse rooilensiesop met Persiese platbrood DEUR NA DIE TAFEL WAAR BIBER DOLMAS KLAAR GEDEK IS Soetrissies vol stampkoring, korente en dennepitte OPGEDRA AAN PA SE RIEMPIESTOEL Wildspastei met speserykoejawel ‘
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related