Die Tuinier Tydskrif

Konings van PLANTJAGTERS Orgideë

Tinus en Nollie se albei hulle was gelukkig om groot te word op die plaas, omring deur die natuur en geesdriftige tuiniers en plantliefhebbers. Met die jare het hierdie passie vir plante toegeneem met elke episode van ʼn tuinskou waarna hulle op TV gekyk het (soos Gardens Wild and Wonderful), elke nuwe plantboek wat hulle deurgeblaai het en met elke (gereelde) besoek aan kwekerye.

Verandering van ’n passie in ’n onderneming

Nadat Nollie ʼn paar jaar as ingenieur gewerk het,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif3 min read
VIND DIE EKLEKTIESE In Jou Huisplante
In ’n neutedop, is eklektiese ontwerp ’n deurdagte vertoning van patrone, teksture en kleure wat verskillende tydperke dek en so individueel is soos die mense wat daar bymekaarkom. Die sleutel is om balans te bereik met ’n reeks lewendige kleure, blo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton
Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word

Related