Die Tuinier Tydskrif

VIND DIE EKLEKTIESE in jou huisplante

Wat is ’n eklektiese ontwerp?

In ’n neutedop, is eklektiese ontwerp ’n deurdagte vertoning van patrone, teksture en kleure wat verskillende tydperke dek en so individueel is soos die mense wat daar bymekaarkom. Die sleutel is om balans te bereik met ’n reeks lewendige kleure, blomme, afdrukke en teksture.

Hoe om dit te bereik

Daar is baie om te leer om eklektiese ontwerp harmonieus en gebalanseerd te laat lyk, en soms

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Welkom
Alles wat ons in ‘n immerveranderende wêreld beleef, soos om ‘n nuwe struik of boom te plant, ‘n nuwe lid van die gesin te kry (hetsy mens of troeteldier of dalk albei), het ‘n impak op ons daaglikse roetine. Veranderinge sorg soms vir moeilike tye.
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton