Weg! Platteland

Dinge vir jou dagboek*

WES-KAAP

Spier-ligkuns

STELLENBOSCH

17 MAART-18 APRIL

Die Spier-wynlandgoed buite Stellenbosch hou vanjaar sy vierde ligkunstentoonstelling, en besoekers kan uitsien na ’n opwindende reeks interaktiewe kunswerke deur van ons talentvolste ontwerpers en kunstenaars. Toegang is gratis.

Kontak

spier.co.za

mishqa@scoutpr.co.za

083 087 3108

Volmaanpiekniek

PAARL

18 MAART

Die meeste van ons het dié tyd van die jaar al ’n blaaskans nodig! Kom kyk op Paarlberg hoe die volmaan verskyn

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland4 min read
Die Berge In…
Dit is middel Desember op ’n klein kusdorpie in die Tuinroete. Ouma en Oupa sit op die stoep. Te salig. Die man is stil; die vrou praat baie. Die man en die voël luister nie altyd nie, omdat hulle weet wat die vrou gaan sê nog voor sy dit sê. Hulle n

Related