Levy Magoai
Steenbokpan-vulstasie
As jy al op Steenbokpan stilgehou het om tenk vol te maak, sal jy vir Levy Magoai onthou, want hy is die vriendelike ou wat die brandstofpompe beman onder die groot maroelaboom langs die winkel.
“Ek ken almal se bakkies,” sê Levy. “Want almal