Weg! Platteland

Vertel ons

Blinker is nie noodwendig beter…

wenbrief

My liefde vir die platteland kom ’n ver pad en klein dorpies het nog altyd ’n magiese bekoring.

Dit is op so ’n dorpie wat ek grootgeword het. Ek onthou die dorpshuise met hulle donker voorkamer, lang gang en groot stoep wat uitkyk op die voortuin met dahlias en rankrose oor draadhekkies.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland1 min read
Hoe Lyk Dit Met ’n Kaart?
Baie dankie vir julle tydskrif wat so propvol inligting is. Ek is regtig gaande daaroor. Ek het voorheen in Limpopo gewoon en hou daarvan om na interessante plekke toe te reis. Ek sal baie daarvan hou as julle ’n kaart van Suid-Afrika aan die binneka
Weg: Platteland2 min read
Klein River Boks Teen Die Grotes
By die jaarlikse Wêreldkaastoekennings, aangebied deur die Britse Guild of Fine Foods, het Klein River se Overberg-kaas ’n goue medalje gewen – een van slegs drie Suid-Afrikaanse kase wat dit kon vermag. Dis die jongste van ’n hele rits pryse vir hie
Weg: Platteland2 min read
My Lys Vir Die Nuwe Jaar
Die nuwe jaar het sonder fanfare aangebreek. Ons plattelanders het oorleef en 2023 is agter ons. Maar ons wonder vol afwagting: Wat hou hierdie nuwe jaar vir ons in? Dit het nodig geword om 2024 positief te benader. Juis daarom wil ek vir my ’n lys v

Related