Leer ken die kuns van keramiek
MAGALIESBURG, GAUTENG
13-17 MAART EN
22-26 MEI
Moeë en vermoeide stadsjapies kan vir ’n wyle padgee uit die geroesemoes van die betonoerwoud en saam met die keramiekkunstenaar Charles Gotthard skeppend raak. Op dié vierdaagse kunsslypskool