Die aartappel het saam met die Europese koloniste in Afrika aangekom. Die Spanjaarde het reeds rondom 1570 aartappels op die Kanariese Eilande aan die noordweskus van Afrika verbou en volgens geskrifte is van dié aartappels toe reeds na Nederland verskeep.
In haar boek , ’n verkorte weergawe