Weg! Platteland

Wat voer die Hex in die mou?

Die Hexriviervallei is bekend vir die skouspelagtige herfskleure van die wingerde, maar, sê Danie Palm, self ’n Valleier en plantliefhebber, die groot verskeidenheid en pragtige inheemse plantegroei is ewe besonders.

Om dié rede het hy begin bou aan ’n aanlynplatform waar hy die Hex se inheemse plantegroei dokumenteer met behulp van foto’s, ’n beskrywing van die plant en die ligging. “Dit is ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou
Weg: Platteland2 min read
Vrede In Die Eenvoud
Ek het al gewonder, as ek die bome en strate van my omgewing verlaat vir die stilte en die oopte van die Suid-Kaap se paaie, waarom ek juis dáár makliker ’n filosoof sou kon wees. Dalk is dit die eenvoud van die natuur wat dan plek maak vir gedagtes,
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi