Weg! Platteland

Gaan los jou stres op Rosendal!

Die kruidenierswinkel op die hoek vat my ver terug… die flesse swiets op die toonbank, die kruidenier wat aftel, weeg en toedraai… en die nostalgie oorval my.

Ek sit op die winkelstoep en eet my roomys en dink terug. Die jaar se stres rol van my skouers af. ’n Dorpshond kyk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Geskenke Uit Jou Kruietuin
Dié gegeurde sout lyk nie net mooi nie, maar smaak ook heerlik oor yskoue waatlemoen of oondgeroosterde tamaties. Jy kan dit ook met Engelse sout en olyfolie meng om ’n verfrissende lyfskropmiddel te maak. • ½ koppie styfgepakte basilieblare (met tak
Weg: Platteland2 min read
Eet, Drink En Wees Vrolik!
Dié watergat teen die R536 is gewild onder die plaaslike mense. ’n Markiestent is vas aan ’n kroeg en kombuis, wat sorg vir ’n ontspanne atmosfeer en goeie, heilsame kos. Die naam “Tanks” verwys nie na die eienaar se naam, soos baie besoekers dalk di
Weg: Platteland1 min read
Dié Laster Is Niks Lekker
Ons bly op die platteland van Mpumalanga. Ons is gereelde kopers van die tydskrif en geniet die artikels baie. Veral die onderhoude met die mense van ’n spesifieke plek is baie goed – dit laat ’n mens hunker om sommer in die kar te klim en hulle te g

Related