Tuis

Zen EN DIE KUNS VAN skottelgoedwas

Skottelgoedwas by my is deesdae geen uitgerekte besigheid nie. Een bord, mes, vurk, ’n pot. Maar ek doen dit nogal klokslag. Gewillig en tevree, soos die ou digters sou sê. Eintlik meer as dit – ek doen dit met graagte.

As ek saam met my familie iewers is, debs ek eerste die rol van skottelgoedwasser. Natuurlik gee dit konstant ’n stryery af. Almal voel skuldig wanneer kiepie, soos ’n Aspoester van ouds, die “vuil werk” ná !

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis12 min read
Tyd Vir ’n Soetigheid
Gebruik melk- of donkersjokolade vir dié indrukwekkende, ryk kaaskoek. Onthou net hoe soeter die sjokolade, hoe soeter die koek. Sit dit voor in dun skyfies. Genoeg vir 1 x 30 cm-kaaskoekVoorbereiding: 20 minute, plus 1 uur in die yskas • 3 x 180 g
Tuis2 min read
Wat’s Nuut
Inspirasie vir die Orissamateriaalreeks deur ILIV vir St Leger & Viney kom van die ryk tapisserieë van Indië, met juweelkleure wat warmte en ’n gevoel van positiwiteit oordra. Sien stleger.co.za. Lisburn-kussingoortreksel van linne (op die foto in di
Tuis23 min read
Hoera Vir Hoender
Dié rissiesous is baksous sowel as bykos. Dis heerlik geurig, eerder as skelwarm – proe self. Genoeg vir 6 • Voorbereiding: 40 minuteGaarmaaktyd: 1 uur en 20 minuteOondtemperatuur: 180 °C • 6 hoenderkwarte• 1 blik (400 ml) klapperroom• gestoomde rys

Related