Weg! Platteland

’n Wonderwerk in die Kalahari

In die Kalahari is ’n rivier nie ’n ding waarin water loop nie; dit is ’n spoor uit ’n oertyd wat agtergebly het. Niemand is oud of slim genoeg om te beduie hoe dit toe daarlangs gelyk het nie. Maar die diep plooie van ’n Kalaharirivier kan net een ding beteken: Dit was nie altyd so droog en so rooi gewees soos nou nie.

Ons het 5 jaar tussen twee van die Kalahari se grootste riviere gebly en geboer. Die suidelike grens van die plaas wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland1 min read
Hoe Lyk Dit Met ’n Kaart?
Baie dankie vir julle tydskrif wat so propvol inligting is. Ek is regtig gaande daaroor. Ek het voorheen in Limpopo gewoon en hou daarvan om na interessante plekke toe te reis. Ek sal baie daarvan hou as julle ’n kaart van Suid-Afrika aan die binneka
Weg: Platteland2 min read
Klein River Boks Teen Die Grotes
By die jaarlikse Wêreldkaastoekennings, aangebied deur die Britse Guild of Fine Foods, het Klein River se Overberg-kaas ’n goue medalje gewen – een van slegs drie Suid-Afrikaanse kase wat dit kon vermag. Dis die jongste van ’n hele rits pryse vir hie
Weg: Platteland2 min read
My Lys Vir Die Nuwe Jaar
Die nuwe jaar het sonder fanfare aangebreek. Ons plattelanders het oorleef en 2023 is agter ons. Maar ons wonder vol afwagting: Wat hou hierdie nuwe jaar vir ons in? Dit het nodig geword om 2024 positief te benader. Juis daarom wil ek vir my ’n lys v

Related