Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 TYD VIR VERANDERING IN HAAR LEWE, SÊ AMOR

Sy’t onlangs haar pa verloor, haar verhouding het verbrokkel en sy’t uit haar jarelange gesinshuis getrek. Nou is dit tyd om aan te gaan, sê die sangeres

Ek het nuwe respek vir jou gekry, Amor Vittone. Mense is gou om te kritiseer, maar ’n mens oordeel nie as jy nie al in dieselfde skoene moes stap nie. As jy nie iets goeds kan sê nie, hou liewer jou mond. Baie sterkte, Amor.

HENDA

Amor, jy is ’n engel. Moenie toelaat dat mense jou afkraak nie. Nie elke vrou sal na haar man kyk nadat hy haar verkul het nie. Jy kan met trots aanstap. En die regte man sal op die regte tyd opdaag. Alle voorspoed vorentoe.

DEON

Jy is net amazing en só perfek in elke opsig. Jy is so talentvol, ’n baie sterk vrou en daarby ’n goeie rolmodel vir baie ander vroue. Vir my ook! Baie dankie daarvoor.

THEA

Ek het my man

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot8 min read
Sê Só Nee Vir Jou Narsis
JARE lank het sy in haar praktyk kliënt ná kliënt gesien wat gefrustreerd, depressief, verward of hartseer was. As terapeut is dr. Ramani Durvasula van Los Angeles, Kalifornië, geleer om hulle te help om hul gedragspatrone te verstaan en lewenstrateg
Huisgenoot2 min read
Geheime In Soebatskloof
DIS e.tv se eerste Afrikaanse telenovelle dié – en die reeks heet Kelders van geheime. Huisgenoot is onlangs genooi na die bekendstelling op Plaisir, ’n wynlandgoed naby Fransch hoek – en dit was ’n sterbelaaide geleentheid op die einste plek waar di

Related