Weg!

KUIER BY

Wanneer jy in Britstown is, dan weet jy waar jy is, want jy was só lanklaas by ’n ander plek dat jy vir seker aandag gaan gee wanneer jy Britstown binnery. De Aar lê 54 km oos met die N10, Vosburg 65 km wes met die R384, Victoria-Wes 107 km suidoos met die N12, en Strydenburg 78 km in die teenoorgestelde rigting. Prieska? 133 km weg!

Jy is ook heel moontlik honger wanneer jy hier aanland. Dalk is jy ’n stedeling, gewoond aan goed soos cappuccino’s, en wonder waar jy iewers in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg1 min read
Kyk Hier!
Die Via Alpina is ’n netwerk van vyf langafstand-staproetes wat van Slowenië af regdeur Oostenryk, Duitsland, Liechtenstein, Switserland, Italië en Frankryk tot in Monaco strek – al met die Alpe langs. In totaal loop dié voetpaaie oor sowat 5 000 km
Weg8 min read
’n Sagter benadering
Die lees van die woord “wildernis” vuur in baie stappers se gemoed ’n noodfakkel af. Hulle hou van stap en buite wees, maar soek sekere geriefies: ’n hut, spoeltoilet, gemerkte roetes… daai soort ding. Dit skep die verwagting dat jy deur digte plante
Weg8 min read
Prentjiemooi Phiring
Phiring, ’n gemeenskap van sowat 600 huishoudings, lê op die Panorama-roete, maar min mense weet van dié plek. Noord van die dorpie styg die landskap vir bykans 1 000 m geleidelik tot waar die aarde skielik aftuimel teen die imposante rooi kranse wat

Related