Landbouweekblad

’n Wonderlike nuwe wêreld

Laat ek jou vertel van my oom Willie Stemmet se rooi Diamond T-lorrie. Die vooroorlogmodelle is met tange en bloudraad aanmekaar gehou. Busse op die platteland het nie bestaan nie. Almal het agter op oop lorries gery. Een voertuig uit ’n buurt het maandeliks dorp toe gery met boere en plaaswerkers agter op, want brandstof, en veral brandstofpermitte van die magistraat, was skaars. Sappe het die meeste permitte gekry. Só het ons Natte geglo.

Al 22 van ons buurt se kinders was in die Laerskool Laatsrivier in die Koo. Ons ou prinsipaal, wat ook vir die meeste ouers skoolgehou het en hulle nie met pakke slae op die regte paaie kon hou nie, het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Troef Die Koue Met ’n Pot Kerrie
Dié vullende kasserol is heerlik en smulsag. ■ 1,4 kg beesskenkelskywe■ Sout en varsgemaalde swartpeper■ 5 ml geroosterde kerriepoeier■ 1 knoffelbol, gehalveer■ 2 uie, in wiggies gesny Marinade ■ 250 ml sterk, koue rooibostee■ 60 ml worcestersous■ 1
Landbouweekblad3 min read
‘Jy Moet Iemand In Die Oë Kyk’
Vrystaat Landbou het in 1904 ontstaan en julle het die 120-jarige bestaan in Maart 2024 gevier. Watter ooreenkomste sien jy tussen die kwessies wat boere 120 jaar gelede moes trotseer en vandag? Elke tydperk het verskillende probleme gehad. Die boere
Landbouweekblad9 min read
Die Laaste Rit
Omstreeks 07:00 op Maandag 19 Februarie vanjaar klim die Zimbabwiese aktivis Ben Freeth vir die laaste keer op sy sterk Namibiese plaasperd Johnny. Voor hy sy voet in die stiebeuel sit, mompel hy sag: “Oukei, Johnny, oukei . . .” Die twee het ’n lang

Related