Kerriebeesskenkels met rooibos
Dié vullende kasserol is heerlik en smulsag.
■ 1,4 kg beesskenkelskywe
■ Sout en varsgemaalde swartpeper
■ 5 ml geroosterde kerriepoeier
■ 1 knoffelbol, gehalveer
■ 2 uie, in wiggies gesny
Marinade
■ 250 ml sterk, koue rooibostee
■ 60 ml worcestersous
■ 125 ml sjerrie
■ 60 ml tamatiesous
■ 5 ml geroosterde fyn komyn
■ 10 ml geroosterde kerriepoeier
■ 15 ml gekapte pietersielie of roosmaryn, om oor te strooi
Geur die vleis goed met sout, peper en kerriepoeier en pak dit in ’n