Landbouweekblad

Wat eet ons vanaand?

■ 1 heel gaar hoender, ontbeen
■ 45 ml botter
■ 250 g bruinsampioene, fyngesnipper
■ 250 ml room
■ 250 ml hoenderaftreksel
■ 10-15 ml mielieblom
■ 300 g babaspinasie, fyngekap
■ Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
■ 6 velle fillodeeg
■ 100 ml gesmelte botter

Vlok die hoendervleis fyn en sorg dat alle beentjies verwyder is. Hou eenkant. Verhit die botter in ’n pan en braai die fyngesnipperde sampioene daarin tot bruin en geurig. Voeg die room en hoenderaftreksel by en laat opkook. Maak die mielieblom met ’n klein bietjie water aan en voeg by die romerige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad2 min read
Boere En Verbruikers Koop Net Nodigste, Beskerm Kontantvloei
DIE hoofredes waarom TWK se kleinhandel-en-meganisasie-afdeling se ebitda (verdienste voor rente, belasting, waardevermindering en afskrywing) in die ses maande tot einde Februarie vanjaar met 29,69% tot R61,53 miljoen gestyg het, was die verbetering

Related