Landbouweekblad

Varkvleis smaak vorentoe

Gevulde varkliesrol

Jy kan hierdie heerlike gevulde varkvleisrol ook met ontbeende varknek maak pleks van lies.

■ 1 ontbeende varklies van 1,7 kg
■ Sout en varsgemaalde swartpeper
■ 8 knoffelhuisies, fyngedruk
■ Fyngerasperde skil van 1 suurlemoen
■ 30 ml heelkorrelmosterd
■ 30 ml olyfolie
■ 1 ui, baie fyn gekap
■ 2 stele seldery, baie fyn gekap
■ 5 repe spekvleis
■ 400 ml appelbier, plus ekstra indien nodig

Glaseersel

■ 80 ml warm appelkooskonfyt
■ 45 ml appelasyn

Sit die varklies met die velkant na onder op ’n kapplank neer. Geur die vleis met sout en peper. Meng die fyngedrukte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc

Related