SWAKOPMUND
Nov 18, 2019
4 minutes
![wegza1912_article_110_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/9rnz44fxxc7nwbtj/images/filePNLN0R8I.jpg)
![wegza1912_article_110_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/9rnz44fxxc7nwbtj/images/fileW1O45G82.jpg)
![wegza1912_article_110_01_03](https://article-imgs.scribdassets.com/9rnz44fxxc7nwbtj/images/file1B9SX3BU.jpg)
OGGEND
7 vm. Bly die vorige aand by die betroubare Sophia Dale Base Camp sowat 11 km buite Swakopmund aan die oewer van die Swakoprivierloop.
Hier is dalk nie veel gras nie (waar in die woestyn is daar?), maar hier is skaduwee en netjiese ablusiegeriewe. Drink ’n koffietjie, pak op en koop ’n paar salami’s wat die eienaars, Michaela en Manfred Lütz, self maak voordat jy dorp toe ry.
8.30 vm. Sit aan by Die Muschel Book & Art in die Brauhaus Arkade tussen Hendrik Witbooi- en Tobias Hainyekostraat vir ’n varsgebakte rolletjie met gerookte salm, suurroom en peperwortel en koffie, of yskoffie as dit reeds warm is.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days