BRIEF UIT Windhoek
Nov 18, 2019
2 minutes
Vir die grootste deel van my kort loopbaan in die joernalistiek is ek by kuns en vermaak betrokke. As iemand dink hy kan sing, of daar is ’n sussie wat vermoed sy is familie van Renoir of ’n ander een maak papier uit olifantmis – dan kontak hulle my. Ek skryf ’n artikel en hopelik sien ons hulle iewers op TV of iemand vra
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days