Rapport

Bakkes vat vir oulaas afdraaipaaie na binne

Erfgeld is swerfgeld: Reis na binne, die -ste -ste plek deur C. Johan Bakkes. Uitgewer: Protea Boekhuis. Prys: R250.

Laat ek nie doekies omdraai nie: Aan sy praat kom ’n mens agter hierdie boek is waarskynlik Johan Bakkes se laaste. Dít sigselwers is genoeg rede om dit te koop en te lees, maar daar is verskeie ander goeie redes ook.

Diegene wat bekend is met sy vorige reisverhale – (2001), (2006), (2008), (2010), (2011) en (2016) – sal andermaal aanklank vind by hierdie versameling ekspedisies. Oudergewoonte is daar ’n “-ste”-doel voor oë: die droogste plek op aarde,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad

Related