Weg!

Só pak jy Suid-Amerika!

Wie is Vivian en Hanlie Gericke? Hanlie was ’n biologie-onderwyseres en Vivian ’n raadgewende ingenieur wat gereeld met hulle kinders in Suider-Afrika rondgetoer het. Ná hulle aftrede in 2016 het hulle besluit dis tyd vir nuwe avonture! In Oktober daardie jaar verskeep hulle hulle Land Rover Defender na Montevideo in Uruguay, en reis deur Patagonië (sien Weg #170). Sedertdien het hulle al vier keer na Suid-Amerika teruggekeer. Tot dusver het elke reis tussen drie en vier maande geduur en in totaal het hulle al meer as 55 000 km gery en 38 keer ’n landsgrens oorgesteek!

Hoeveel beplanning en voorbereiding verg elke toer?

Ons bestudeer elke land in die Lonely Planet-gidse, fynkam die internet en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Agter Die Skerms
Jy het in die Kaap grootgeword… het jy toe ook in De Hoop gekuier? Ja, ek het goeie herinneringe aan De Hoop toe ons kleintyd daar vakansie hou het; dit was voor die opknappingswerk in 2007. Die reservaat was nog basies en ek onthou ek het volstruisv

Related