Weg!

STAP SAAM

Die Helsrivierstaproete is 10 km uit en tuis en lyk dalk kort op die Strava-app, maar glo my, dis ’n la-a-ang avontuur! Die Helsrivier vorm deel van die Olifantsrivier-opvangsgebied tussen Middelburg en die Loskopdam in Mpumalanga. Die omgewing bestaan uit ’n netwerk dramatiese klowe wat uitgekerf is tussen rooi sandsteenheuwels.

Die roete strek deur ongerepte klowe waar min mense kom – die soort plek waar jy hééltemal van Power Point-voorleggings en begrotings vergeet!

Die staptog begin by Loskop Adventures se kantoor op die rantjie van ’n welige kloof van een van die Helsrivier se sytakke. Jy stap vir ’n kilometer op ’n grondpad al langs dié rantjie en daal sowat 130 m tot waar die grondpad aan die bopunt van ’n abseilterrein doodloop.

Wees op pad

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg9 min read
Die Kenners Se Keuse
Een van dié heeljaar-tweemantent se groot trekpleisters is hoe maklik dit op- en afslaan. Jy slaan die tent en sy boseil tegelyk op: Steek net die kleurgekoördineerde tentpale inmekaar, glip dit deur die slopies op die boseil en ta-daa! Met ’n gewig
Weg2 min read
Die aanloklike Langeberg
Wanneer ’n mens na ’n kaart van die Wes-Kaap kyk, krul die Langeberg soos ’n skalkse glimlag oor die landskap. Dié gebergte – deel van die Kaapse Plooiberge – strek van Worcester in die weste oor nagenoeg 170 km tot by Riversdal in die ooste. Sy suid
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke

Related