Weg!

GOOI KOLE!

Waterbuck-braairooster

’n Mens kan eenvoudig nie sonder ’n ordentlike rooster braai nie. Hierdie een word gemaak van goeie vlekvrye staal en is groot genoeg vir báie gaste wat laat wil kuier – ongeag van waar julle is. Gebruik dit saam met die verstelbare staander  vir uitstekende resultate.

R250 by tentco.co.za

Oztrail Jaffle Iron

Die meeste van ons ken hierdie kampvuurgunsteling: ’n Jaffelpan verhef ’n nederige braaibroodjie tot die vlak van ’n gourmet-ete deur die rande te seël, ’n rookgeur en ekstra hitte by te voeg.

Hierdie een word gemaak van hoëdigtheids yster en gaan langer as

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Agter Die Skerms
Jy het in die Kaap grootgeword… het jy toe ook in De Hoop gekuier? Ja, ek het goeie herinneringe aan De Hoop toe ons kleintyd daar vakansie hou het; dit was voor die opknappingswerk in 2007. Die reservaat was nog basies en ek onthou ek het volstruisv