Weg! Ry & Sleep

Kampkombuis vir twee

Hier is 12 produkte waarmee jy en jou reismaat kan begin wanneer julle ’n kampkombuis wil aanmekaarslaan. Alles op hierdie blaaie is so klein as moontlik om pakplek te bespaar, maar nie só klein dat dit ’n storie raak om te gebruik nie.

KRY DIE PRODUKTE HIER

outdoorwarehouse.co. za capeunionmart.co. za campandclimb.co.za

Pryse was teen druktyd korrek, maar dit verander soms vinnig. Besoek altyd eers ’n verskaffer se webblad om die jongste pryse te kry. Die afmetings van sommige produkte verskil van die vervaardiger se amptelike syfers – ons het ons eie maatband en skaal gebruik om die produkte te meet.

LK’S-BRAAIBAK Bakgat

Nie alle kampplekke het geboude braaigeriewe nie en dis boonop riskant en ongemaklik om op die grond te braai. Hierdie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep3 min read
Herinneringe Vir ’n Nuwe Geslag...
Ek het die rubriek wat Pieter Redelinghuys vir hierdie uitgawe geskryf het, verskriklik geniet. Hy is ’n man met ’n besonderse gawe om ’n sin aanmekaar te slaan, iets wat my oor die jare al meer as effens jaloers gemaak het. Maar in die nostalgiese r
Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars
Weg: Ry & Sleep4 min read
’n Spesiale Geskenk Vir Vrouedag
Die gedagte was dat die mans van die groep hegte Wes-Kaapse vriende weer ’n slag alleen reis, en dit het toevallig rondom Vrouedag geval. Dis toe dat die mans begin spot hulle afwesigheid – en natuurlik die gepaardgaande rus en vrede by die huis – sa