In Mý Dae...
Dit bly vir my verstommend hoe vinnig die tegnologie deesdae vorder. Nee, dis seker nie net deesdae nie. Dis ’n geruime tyd al so, maar dit voel vir my ’n paar jaar gelede was dit nie so aanhoudend en verreikend soos nou die geval is nie. Ek probeer