Weg! Ry & Sleep

Met ’n Bantam op die maan

Jare gelede het ek saam met my vier beste vriende op ’n motorfiets deur Namibië getoer. Pieter was op ’n Honda Africa Twin; Cobus op ’n BMW 1200 GS; Butch op ’n ouer 1150 GS; en my pasgetroude vrou, Suzaan, agter my rug op ons BMW 1200 Adventure.

Ons het elkeen ons eie grille en talente gehad. Pieter was byvoorbeeld die groep se hakkelende nutsman; Cobus is stokdoof, maar dapper verby; Butch is oorversigtig, maar ook die slimste onder ons; Suzaan was die enigste vrou en ’n veldkenner sonder weerga, en dan was dit ek... Wel, aangesien ek die verteller is, mag ek my eienaardighede geheim hou!

Ons motorfietstoer deur Namibië was beslis gebeurtenisvol en onvergeetlik. Bedags het ons lang ente in stilte in die saal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep3 min read
Herinneringe Vir ’n Nuwe Geslag...
Ek het die rubriek wat Pieter Redelinghuys vir hierdie uitgawe geskryf het, verskriklik geniet. Hy is ’n man met ’n besonderse gawe om ’n sin aanmekaar te slaan, iets wat my oor die jare al meer as effens jaloers gemaak het. Maar in die nostalgiese r
Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars
Weg: Ry & Sleep4 min read
’n Spesiale Geskenk Vir Vrouedag
Die gedagte was dat die mans van die groep hegte Wes-Kaapse vriende weer ’n slag alleen reis, en dit het toevallig rondom Vrouedag geval. Dis toe dat die mans begin spot hulle afwesigheid – en natuurlik die gepaardgaande rus en vrede by die huis – sa

Related Books & Audiobooks