Weg! Ry & Sleep

Kyk so ’n Toyota ‘Fortuin’!

Al was hy iemand wat nie regtig hou van kamp met ’n tent óf wou sleep nie, het Jacques sy oplossing in ’n 2010 Fortuner V6 4.0 gevind. Hy het die voertuig – met sy geligte onderstel – in 2016 aangeskaf. Toe al was hy toegerus met ’n dubbelbatterystelsel en ekstra brandstoftenk.

Daar het egter nog heelwat opgraderings op die Fortuner gewag, want Jacques was oorgehaal om die ryding oor tyd in ’n gespesialiseerde kampvoertuig te omskep. Jacques vertel.

In die beginjare het ek ’n 1984 Sprite Sport-woonwa gesleep met onder meer ’n BMW 3-reeks en ’n ou Jeep XJ. Hierna het ons oorgeslaan na tente, op ’n tyd toe ek ’n Toyota RAV gery het. Ons het die kar vol kamptoerusting geprop en jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Blinknuwe Ford
Die nuwe Ford Territory is op 4 Mei vanjaar bekend gestel. Die nuweling word aangedryf deur ’n 1,8 ℓ-EcoBoost-enjin wat 138 kW en 318 Nm lewer en kom ook met nuwe selfaan-en-afskakel-tegnologie wat brandstofverbruik verlaag. Die enjin is gekoppel aan
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges
Weg: Ry & Sleep13 min read
Kyk Net Al Die Waens!
Een van die nuwe gesigte op die ekspo was Danie Rossouw met sy TrailPod, en al was Danie nooit voorheen ’n kampeerder nie, het hy nie minder nie as drie nuwe Cricket-modelle vir die heel eerste keer kom wys. Danie het sy ontwerp op die klassieke traa