Weg! Ry & Sleep

Boontjie kry sy loontjie

BRAAIPASTEI MET BOEREWORS EN BOONTJIES

Kaas se baas

Hierdie “pastei” is eintlik maar net ’n knuppeldik quesadilla. Dis groot pret om te pak, maklik om te braai... en heerlik om te eet!

Jy benodig
(genoeg vir 4 – of 6 kleiner porsies)

● 500 g boerewors, derm verwyder
● 1 koppie chakalaka (tuisgemaak of uit ’n blik)
● 1 blik (400 g) rooi niertjiebone, gedreineer
● 6 middelslag-meeltortillas
● 2 eetlepels roomkaas of suurroom
● 2 koppies gerasperde cheddar
● 1 teelepel olyfolie (opsioneel)

Só maak jy

1 Braai die boerewors in ’n pan – breek die vleis deurgaans met ’n spaan in korrels. Roer die chakalaka en bone by die worsvleis, verhit alles tot deurwarm en effens ingedamp, en haal dit dan van die hitte af.

die eerste vier tortillas in die hoeke van ’n klein toeklapbraairooster se boom sodat dit halflyf oorhang, en sit dan die vyfde tortilla in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep3 min read
Herinneringe Vir ’n Nuwe Geslag...
Ek het die rubriek wat Pieter Redelinghuys vir hierdie uitgawe geskryf het, verskriklik geniet. Hy is ’n man met ’n besonderse gawe om ’n sin aanmekaar te slaan, iets wat my oor die jare al meer as effens jaloers gemaak het. Maar in die nostalgiese r
Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars
Weg: Ry & Sleep4 min read
’n Spesiale Geskenk Vir Vrouedag
Die gedagte was dat die mans van die groep hegte Wes-Kaapse vriende weer ’n slag alleen reis, en dit het toevallig rondom Vrouedag geval. Dis toe dat die mans begin spot hulle afwesigheid – en natuurlik die gepaardgaande rus en vrede by die huis – sa

Related