Weg! Ry & Sleep

Rafel uit!

REGTE ERTJIESOP

Stadig oor die klippe…

As die winterkoue byt, is dié prutkos suiwer vertroosting in ’n bakkie.

Jy benodig

(genoeg vir 8)

1 pakkie (500 g) splitertjies, afgespoel en gedreineer
1 ui, grofgekap
3 selderystingels, gekap
2 wortels, gekap (of gerasper)
1 gerookte varkskenkel (eisbein) van 450 g
2 groot aartappels, in blokkies gesny
2 l hoenderaftreksel
1 pakkie (250 g) bevrore ertjies

Só maak jy

1 Meng al die bestanddele vir die sop behalwe die bevrore ertjies in ’n groot pot, verhit dit tot kookpunt en verlaag dan die hitte sodat die mengsel stadig prut. Kook die sop met die deksel halfmas daarop vir sowat 3 uur. Skep enige skuim af wat bo-op vorm en gooi dit weg.

die smeltsagte varkskenkel uit die sop en maak die res van die sop met ’n staafmenger of sommer met ’n aartappeldrukker fyn. Roer die bevrore ertjies by en verhit dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep3 min read
Herinneringe Vir ’n Nuwe Geslag...
Ek het die rubriek wat Pieter Redelinghuys vir hierdie uitgawe geskryf het, verskriklik geniet. Hy is ’n man met ’n besonderse gawe om ’n sin aanmekaar te slaan, iets wat my oor die jare al meer as effens jaloers gemaak het. Maar in die nostalgiese r
Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars
Weg: Ry & Sleep4 min read
’n Spesiale Geskenk Vir Vrouedag
Die gedagte was dat die mans van die groep hegte Wes-Kaapse vriende weer ’n slag alleen reis, en dit het toevallig rondom Vrouedag geval. Dis toe dat die mans begin spot hulle afwesigheid – en natuurlik die gepaardgaande rus en vrede by die huis – sa

Related