Weg! Ry & Sleep

Geur uit ’n knoffeltoontjie

BEES-EN-ROOIWYN-OTJIE MET KNOFFELKLUITJIES

Laat daai potjie prut

Maak seker die stowevleis wat jy vir hierdie resep gebruik, het meer vleis as been.

Jy benodig

(genoeg vir 6 met oorskiet)

¼ koppie olyfolie
2 groot uie, grofgekap
2 middelslag-wortels, grofgekap
1,8 kg stowebeesvleis (gebruik kortrib, dikrib of skenkel)
2 eetlepels tamatiepasta
6 knoffelhuisies, fyngedruk
1 koppie rooiwyn
2 koppies beesaftreksel, plus ekstra soos nodig
1 teelepel droë origanum
2 lourierblare
1 kg gesnyde potgroente – ons het pampoen, broccoli en patat gebruik

VIR DIE KLUITJIES

¼ koppie knoffelbotter (ons het Parmalat s’n gebruik)
2 koppies bruismeel
1 koppie karringmelk
’n ruim knypie sout

Só maak jy

1 Verhit die olie in ’n boepens- of platboompot oor die kole en braai die ui en wortel saam tot geurig. Roer die vleis by en braai tot dit oraloor mooi goudbruin is.

die tamatiepasta en knoffel by en gee die pot nog een laaste roer voor jy die wyn bygooi. Kook die pot vinnig tot die helfte van die wyn weggekook het. Geur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges
Weg: Ry & Sleep2 min read
Die Rustigheid Van Ruah
Ons probeer om minstens elke twee maande te gaan kamp en het ’n lys van kampplekke wat binne drie uur se ry van die huis af is. Ons het dus min oortuiging nodig om ons Howling Moon-tent in die Renault Duster te laai en vir ’n naweek in die pad te val
Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars

Related