Soveel Keuses...
Wat is die Afrikaans vir “Time flies when you’re having fun”: Lekker is maar ’n vinger lank? Plesier is van korte duur? Hoe ook al, my ouers het middel Desember al Kaap toe gekom vir die afgelope feestyd en amper ’n maand gebly. Omdat hulle so ver va