Weg! Ry & Sleep

Die jakkalsies kuier saam...

Nes soet gewoonlik ook ’n titsel suur behels, het ’n heerlike tydjie in die kampplek ook maar sy ongelukke, glipse en rampe. Dinge soos om jou teen die braaier te brand, of, nóg erger, jou armhare weg te skroei terwyl jy die vuur aan die gang probeer kry met ’n proppie vol petrol. (Jy is net te dankbaar daar’s nog iets oor van jou wenkbroue en kuif...)

Ek onthou ’n kampongeluk twintig jaar gelede in Mosambiek toe ’n lekkende gassilinder vir ’n Suid-Afrikaanse gesin nare gevolge gehad het.

Nader aan die huis het ek gehoor van ’n sleepspieël wat ’n voetganger getref

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep2 min read
Eenvoud Wen
Toyota het sy IMV 0-konsepvoertuig in Desember 2022 bekend gestel, en op daardie geleentheid het Akio Toyoda, Toyota se huidige voorsitter en kleinkind van Toyota-motors se stigter, Kiichiro Toyoda, gesê hierdie bakkie is die vergestalting van Toyota
Weg: Ry & Sleep3 min read
Gebou Soos ’n Tenk
Great Wall Motor – of dan GWM – vier vanjaar sy 17de bestaansjaar in Suid-Afrika. Dié private maatskappy is die grootste vervaardiger van bakkies en sportnutsvoertuie in China en wys behoorlik sy staal teen voertuigvervaardigers soos BAIC en Chery wa
Weg: Ry & Sleep3 min read
Waar Gaan Die Tyd Heen?
Dit verstom my al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits. Is dit net ek of het ons net nou die dag nog vir mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens? Nou is die eerste amptelike blaaskans vir die jaar al op ons... As jy slim was en ’n bietji

Related