Weg! Ry & Sleep

Ek en my klein geel tentjie...

In my eerste paar jaar as reisjoernalis het ek nie ’n tent besit nie en ek moes gereeld by ’n vriend een leen. Alles het goedgegaan tot dié tent een slag langs die Pongolapoortdam buite Jozini “verdwyn” het. Ek het gedink hy is gesteel, maar in die daglig die volgende oggend het ek hom sowat 100 m die dam in gesien. Die wind se werk.

Dit was tyd vir my eie tent, en ek het geweet presies waarna ek soek: ’n sterk, liggewig tentjie wat klein kan opvou sodat hy in ’n rugsak kan pas as ek gaan stap – selfs in my tas wanneer ek iewers heen moet vlieg.

is nie iets wat geharde kampeerders sommer aandurf nie, want wat de joos maak jy met al jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep2 min read
Eenvoud Wen
Toyota het sy IMV 0-konsepvoertuig in Desember 2022 bekend gestel, en op daardie geleentheid het Akio Toyoda, Toyota se huidige voorsitter en kleinkind van Toyota-motors se stigter, Kiichiro Toyoda, gesê hierdie bakkie is die vergestalting van Toyota
Weg: Ry & Sleep3 min read
Gebou Soos ’n Tenk
Great Wall Motor – of dan GWM – vier vanjaar sy 17de bestaansjaar in Suid-Afrika. Dié private maatskappy is die grootste vervaardiger van bakkies en sportnutsvoertuie in China en wys behoorlik sy staal teen voertuigvervaardigers soos BAIC en Chery wa
Weg: Ry & Sleep3 min read
Waar Gaan Die Tyd Heen?
Dit verstom my al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits. Is dit net ek of het ons net nou die dag nog vir mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens? Nou is die eerste amptelike blaaskans vir die jaar al op ons... As jy slim was en ’n bietji

Related