Die Stem Binne Jou
D it voel vir my ek skryf al vir die afgelope vyf uitgawes elke keer presies dieselfde redakteursbrief: “Die inperking is moeilik... hou moed... beplan solank jou eerste reis... die einde is hopelik in sig.” Maar hier sit ek nou en dit is die 126ste