Weg! Ry & Sleep

Dubbel so lekker!

DUBBELMOND

SAAM IN DIE HALWE KRING

Dubbelmond is net buite Morganbaai in die Oos-Kaap, en die staanplekke is langs die strand uitgelê soos ’n amfiteater. Hulle is op twee terrasse wat elk ’n halwe sirkel vorm, en almal front na die strand toe. Dié twee halfmane omvou mekaar soos twee bane, en die twee badkamergeboue is in die middel.

Elke staanplek is genommer en het een gemesselde braaiplek met ’n rooster – die braai is só gebou dat jou vullisdrom eenkant onder die braai inpas. Die kragpunt is by jou staanplek en gebruik die Fredlin-prop.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges
Weg: Ry & Sleep2 min read
Die Rustigheid Van Ruah
Ons probeer om minstens elke twee maande te gaan kamp en het ’n lys van kampplekke wat binne drie uur se ry van die huis af is. Ons het dus min oortuiging nodig om ons Howling Moon-tent in die Renault Duster te laai en vir ’n naweek in die pad te val
Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars

Related