Weg! Ry & Sleep

Beleef die rustigheid

As jy gereeld in ons buurlande gaan kuier, weet jy maar te goed dat sake soms knor by die grenspos. Dit is niks vreemds om vir ’n uur of drie hier opgehou te word nie, en as jy boonop laat in die dag opdaag, is die kans beduidend dat jy eers teen donker weer op die pad gaan wees. Dit is juis daarom dat daar so baie oorslaapplekke naby ons grensposte is.

Die wildplaas Kareespruit lê net buite Zeerust, langs die N4-roete na Botswana. Dis gerieflik naby die hoofpad en aan die buitewyke van die dorp; dus kan jy net hier intrek, oorslaap en die volgende oggend vroeg-vroeg by die Skilpadshekgrenspos, slegs 50 km weg, inklok.

Kareespruit is egter nie net ’n gerieflike oornagplek nie. Van Gauteng af is dit minder as drie uur tot hier en met die mooi omgewing en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges
Weg: Ry & Sleep2 min read
Die Rustigheid Van Ruah
Ons probeer om minstens elke twee maande te gaan kamp en het ’n lys van kampplekke wat binne drie uur se ry van die huis af is. Ons het dus min oortuiging nodig om ons Howling Moon-tent in die Renault Duster te laai en vir ’n naweek in die pad te val
Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars

Related