Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Die singende gras
Die singende gras
Die singende gras
Ebook171 pages2 hours

Die singende gras

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Lans werk by ’n hotel langs die nasionale pad, naby die Hardapreservaat in Suidwes. Dis sy werk om vir Jesha, die kameel, op te pas. Eers was sy vir almal ’n aardigheid, maar nou staan sy verwaarloos, jaarin en jaaruit in die bloedige son – ingehok in ’n kampie. Niemand gee vir haar om nie, net Lans. Elke middag, wanneer sy werkies klaar is, gaan hy op die hitte van die dag stap. Ná die goeie reëns staan die gras sag soos pluis, nie groen nie maar groenwit, en rooierig en effens pers. Aan die voet van die tafelkop waar die gras al droog is, skuur die polle ’n dowwe snarespel teen die leer van sy skoene terwyl hy stadig aanstryk . . . Van die kop af kan hy vir Jesha sien. En hy droom van ’n dag wanneer hy meer verdien, vir Jesha van die Weissfelds kan koop en haar op ’n lang tog gaan neem – woestyn toe. “Daar sal vir haar skaduwee wees. Skaduwee en woestyn. ’n Kameel moet ’n woestyn hê.” Lans neem inderdaad vir Jesha op ’n lang tog – maar in ’n ander rigting en om ’n heeltemal ander rede as waarvan hy gedroom het. Dié tog bring vir Lans avontuur . . . en ’n groot hartseer, maar ook vergesigte wat byna te goed is om waar te wees.
Die singende gras is in 1974 met die Scheepersprys vir Jeuglektuur en in 1976 met die W.A. Hofmeyr-prys bekroon.
LanguageAfrikaans
PublisherTafelberg
Release dateDec 17, 2016
ISBN9780624078050
Die singende gras
Author

Freda Linde

Freda Linde is in Swellendam gebore en het grootgeword op hulle familieplaas tussen Bonnievale en Swellendam. Daar het 32 boeke van haar verskyn, waarvan 29 kinder- en jeugboeke is. Haar eerste kinderboek, wat in 1959 verskyn het onder die titel Swiera van die Waterkant, word deur dr. Lydia Snyman beskryf as "die eerste kinderboek in Afrikaans met 'n simboolstruktuur". Sy het meer as 150 kinderboeke van buitelandse skrywers, hoofsaaklik prenteboeke, in Afrikaans vertaal vir plaaslike uitgewers. Van haar oorspronklike boeke het ook 'n aantal in vertaling verskyn - oorsee sowel as plaaslik.

Related to Die singende gras

Related ebooks

Related articles

Reviews for Die singende gras

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Die singende gras - Freda Linde

    Nabook_preview_excerpt.htmlZˎGv=@C9CDzu2*+HedUvқ,- '%>܈ |D7_|뚟oi]Խy|@N~849./ͻᒚS?4W75_9ix)Wr7?)5!58M8727>ֺmֈIYo7C玾7 >04gqáS3?:lfr3C/TWo77t(n~3~\rk hɥ'7E}P,;{~~.z7f5'g{f"C0n޶H%r fptuZڪ:po ?֯x?ץ>@u]|1&g h mCG~*u%wir*ge3#jO4"! M`+9i[fBd"Q+h#lwWe 2,٭.Yг˝p W[n,;GfSKmdH=iy `I3ݺile-Nz2jcD"횰!PM%K㢌.XT3(U_#hJ F(J=;ʁ~El-$/~@%ÔM[LxQTX![xd D@ e%jݢn$ 5\U \]oYbHZ޷T<zc YF1zA;:yooR&r7҉T%b䰜S }({}UUq3AJ e  ̇>bfk$w%C ;cu{}f}V5Il ^(ez>mG]-oVEe!q y.H۟`'Qϭ /!)_ 99EX\'pAnucXMW[ҖJ1TOխ) \/Ko;] \ U&]kɠmc9:;̩ =oq=c66A{\& u9bp_ALWπ:={ C?r;y9꘬9 P\{uȥ!@"&Y&ef.cW*4XHb51<  J3Nmh xkdq40ꥷD mX"A.u 4)Įu"_ʤQ,/us5Fl6rY$5'Xؽj a$8s>K6ΩHPTW"VJuٱT9Tj9`p[\,NG[+ x2$ze>riM0$ҷ{\p(`S؋ذ596U `rvsMsB^h6ٿ0G.)㫼XݺC'+r6Q\ͬ4 >xF4&f[[h@Lk&w"Pe߈>KBIH呸-LV B#==:|10Tݓuǒ7R&'lkm;%KH7tn`3<L"[}0 8! ܙ\`7v #)r~֮|g;w_J̜;ƂO 3 ʢzY3QR۪+ -e޽ t3#*g}#׃C,4PUPQ^fpNT9d<#%m,_N>E=Wc/w>巎ٮ5}ZGJUA'5]`Y`G:0 hË#mCrI"Kbw2fF8҈(`67`Tj#Q:{?cZ,jFvA(f kEǹنfCf *5͟acT^omX(*_qAϻ|ZZ&n/ix@0@nhIDj%89sU}dwtX {No2n$ I-FrIa 啤F+UJR`_w4 ДNvݚ٣ml K_@N(^ms8J' r Yz/xWQ)59u|>qP$x?lg [3T/0#sN׉et:6kgv̨їvnq)-(Urx!O`8&Gji@QۄotmL8_*3& b]пO 탍29GX/փ0/?g.GvNP&?*gBr8dHFBvZ=>s&S: usLqR>aV(SXIwSOn/peshFhNAiVNnvg"o|)ѧ'> %'"{:SOboG02 ,~cBxo0ƯHW)
    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1