Weg!

Om in die veld te stap

Ek hoef niks te sê nie, maar wanneer ek omstreeks vyfuur die middag by die voordeur uitstap en my pet op my kop vaswikkel, begin die drie honde op die plaashuis se klipstoep rondtrippel, rasend van opgewondenheid. Daar is opgewonde tjankies, oë wyd gerek dat jy net wit sien – hulle raak eintlik skoon dol.

Veral die twee worshonde – Geitjie en Noetsie – lyk asof hulle hulleself wil afskil soos piesangs. Misha, die labrador, is nou al aan die ou kant, maar met die belofte van ’n veldstappie val die jare van haar af.

Sy lê nie verniet en slaap elke dag tien ure op die stoep nie: sy lééf vir die komende uur.

Van die voorstoep af kan ons een van drie rigtings

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg7 min read
Boeke En Musiek
Deur Karen Paolillo, Penguin Books R300 in boekwinkels Dit Brit Karen Paolillo beskerm reeds die afgelope drie dekades die seekoeie in die Turgwerivier in die suidooste van Zimbabwe. Hierdie boek volg op A Hippo Love Story, wat in 2014 verskyn het, e
Weg2 min read
Kortliks
Jou Suid-Afrikaanse paspoort – met die gepaste bynaam “Groen Mamba”– mag jou dalk nie ver bring in plekke soos Europa en Noord-Amerika nie, maar daar is steeds lande waarheen Suid-Afrikaners sonder ’n visum én met ’n taamlike gunstige wisselkoers kan
Weg2 min read
Taai Gebore… En So Gelaat Staan
Die eerste Cruiser 70 het sy verskyning in 1984 gemaak, min of meer dieselfde tyd as die fliek Back to the Future. Klim jy agter die stuur van enige 70-Reeks, voel dit inderdaad asof jy na die 1980’s teruggevoer word. Die handvatsels, sitplekke en de

Related