Weg! Platteland

Op soek na Kanaän

Ons almal is op soek na ’n persoonlike Kanaän of ’n Monomotapa – ’n stad van goud – wat êrens op ons wag, al is die sogenaamde “belofte” dalk net rus en vrede en die “goud” slegs ’n vae wens om stadiger en stiller te lewe.

Trek jy platteland toe, vernaam ná ’n leeftyd in die stad, leer jy gou dit is glad nie so eenvoudig nie. Dinge is ánders op die platteland. En die “rustigheid” is soos dié van ’n eend wat elegant oor ’n dam gly: Daar waar ander nie kan sien nie, trap en skop hy vir dood om aan die gang te bly.

Boonop is jy ’n inkommer. As jou mense nie al geslagte lank in die omgewing bly nie, maak niks anders saak nie: Jy is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland1 min read
Hoe Lyk Dit Met ’n Kaart?
Baie dankie vir julle tydskrif wat so propvol inligting is. Ek is regtig gaande daaroor. Ek het voorheen in Limpopo gewoon en hou daarvan om na interessante plekke toe te reis. Ek sal baie daarvan hou as julle ’n kaart van Suid-Afrika aan die binneka
Weg: Platteland2 min read
Klein River Boks Teen Die Grotes
By die jaarlikse Wêreldkaastoekennings, aangebied deur die Britse Guild of Fine Foods, het Klein River se Overberg-kaas ’n goue medalje gewen – een van slegs drie Suid-Afrikaanse kase wat dit kon vermag. Dis die jongste van ’n hele rits pryse vir hie
Weg: Platteland2 min read
My Lys Vir Die Nuwe Jaar
Die nuwe jaar het sonder fanfare aangebreek. Ons plattelanders het oorleef en 2023 is agter ons. Maar ons wonder vol afwagting: Wat hou hierdie nuwe jaar vir ons in? Dit het nodig geword om 2024 positief te benader. Juis daarom wil ek vir my ’n lys v

Related