Rapport

Wat die hart van vol is . . .

Boesmanland vat my hand

Lei my oor die rant se kant

As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê?

Só sing wyle Worsie Visser.

Jare terug het ek eendag daai vraag in ’n kroeg te Springbok laat val. Dit het amper in ’n kroeggeveg ontaard. Elkere ou had sy eie idee van waar Boesmanland nou regtig lê . . . en waar sy grense getrek is.

Daardie dag het ek besluit dat ek maar self moet loop uitvind.

Ingekerk, vasgekluister

P.E. Raper en P.J. Nienaber (streeknaamfoendi’s), asook die 1972-Staatsdrukker-kaarte, bespiegel steeds. Hoe klink Namakwaland en die Hardeveld aan die weste? Die Kaiingbulte en die Bo-Karoo aan’t ooste? Die Groot-Gariep ten noord en die Knersvlakte, Hantam en die Roggeveld suid? En dan speel die Groot-Karoo ook ’n kameerolletjie.

Só het ek vir jare daai wêreld platgery op soek na Boesmanland. Agter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste

Related