Rapport

Begraafplaas van ou bulle

Daar is ’n legende dat die ou olifantbul instinktief besef sy tyd is verby en dan vat hy die pad bos toe om te gaan vrek. Hy gaan alleen daar dood, maar snaaks genoeg, hy loop die pad van sy voorgangers . . . na die plek waar die gebeendere van die voorgeslag bulle lê.

So word daar vertel, dat sou ’n trop ander olifante daar verby loop, dan herrangskik hulle die wit gebeendere wat deur hiënas, aasvoëls en ander roofdiere verstrooi is, weer op ’n hopie, elke stuk been by sy oorspronklike eienaar se skedel.

Menige Westerling het al gaan soek na Afrika se El Dorado – die olifantbegraafplaas, want volgens oorlewering lê daar hope ivoor. Goddank geen mens het daai plek al gekry nie, behalwe . .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Dié ‘Raponsie’ Lugtig Vir ’n Skêr
Sedert haar hare kort geknip is in gr. 1 weier Danya Zwiegelaar van Wellington om haar Raponsie-agtige lokke weer te sny. Haar ma, Yolanda, sê sy het soos ’n seuntjie gelyk met die kort hare en nou, byna ’n dekade later, hang dit 134 cm en verby haar
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n

Related