Huisgenoot

Nuut op die rakke

AS DIE KATJIEPIERING BLOM

Deur AUDREY JANTJIES

Kwela Boeke, R219*

Lea word groot op Galberg, en al is dit in die grootste armoede, weet sy van kleins af sy is ’n spesiale meisietjie, want mammie Dientjie vertel haar dit gereeld. Sy vaar goed op skool en kan eindelik die plekkie se stof van haar voete skud toe sy by die Universiteit van die Wes-Kaapland gaan studeer. Hier kom ’n mooie man oor haar pad en sy raak heeltemal die spoor byster. Deur haar hartseer onthou sy hoe sy niks daarvan gedink het om ant Kôtjie se katjiepieringblom weg te gooi toe sy laas uit Galberg weg is nie.

is Audrey Jantjies se debuut, en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related Books & Audiobooks