Huisgenoot

BRIEWE VIR MY MENSE

HAAR eerste brief wat sy ooit geskryf het, was aan Kersvader. Sy was toe net sewe jaar oud, maar sy het dit al die jare bewaar.

“Daai briefie het baie jare gehang in ons huis op Middelburg, agter die hoërskool. Dis nou iewers in ’n boks,” vertel Lynette Strydom.

Dit was dekades gelede, en sy en haar gesin woon die afgelope 11 jaar al hier in Gqeberha. Maar die liefde vir briewe skryf het haar nooit gelos nie, en êrens in hierdie karaktervolle huis vol herinneringe is – benewens daardie kinderbriefie aan Kersvader – ook drie plakboeke vol briewe wat sy deur die jare aan haar Huisgenoot-familie geskryf het.

Daar is nie ’n week wat verbygaan sonder dat daar twee of meer briewe se inboks beland nie. Nie om te kla of te kritiseer nie, maar om ’n woordvenster op die lewe rondom haar te bied.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related