Weg! Platteland

Eksteenfontein ’n Verhaal van moedhou

Eksteenfontein is nie sommer net hier of daar nie. Jy sien hom nie van die pad af nie. Jy gewaar hom dikwels nie eens op die padkaart nie. Dis ’n plekkie wat diep in die Richtersveld weggesteek lê, toegevou tussen die growwe hande van die berge.

Selfs die reënwolke sukkel om hier uit te kom. Hulle het ses jaar laas ordentlik kom natmaak, vertel Selma Klim voor die gehuggie se honderd vaalblou posbusse. “Maar ons kry darem elke drie weke pos,” sê sy.

By Elbry Strauss se Welkom-winkel is daar elke Dinsdagoggend vars brood, groente en vrugte wat hy op Maandae op Springbok koop en dan met sy bakkie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland1 min read
Dié Laster Is Niks Lekker
Ons bly op die platteland van Mpumalanga. Ons is gereelde kopers van die tydskrif en geniet die artikels baie. Veral die onderhoude met die mense van ’n spesifieke plek is baie goed – dit laat ’n mens hunker om sommer in die kar te klim en hulle te g
Weg: Platteland2 min read
Kom Ons Gaan Kyk… En Leer
Min of meer reg in die middel van die land, daar waar die Oranjerivier breed en gespierd deur die dorre Noord-Kaapse Karoo sny, lê ’n dorp met ’n eienaardige lot: Die meeste Suid-Afrikaners was óf nog nie daar nie óf stel nie in die minste belang om
Weg: Platteland4 min read
Dinge Vir Jou Dagboek*
SPIER, STELLENBOSCH 1 Maart-1 April Dié lig-en-klank-kunstefees is ouder gewoonte ’n hele maand lank oop, en boonop gratis om te aanskou. Maak seker jy’s teen skemer daar om te sien hoe die plaas verlig word terwyl die son sak. En maak sommer ’n draa

Related