ALLEEN OP MY EIE DORP
Aug 12, 2022
4 minutes
Deur JACQUES MYBURGH
Foto’s:
CHARLÉ LOMBARD
DIE houtvloere kraak met elke tree hier in die deurleefde ou huis op die Vrystaatse platteland. Streng voorsate staar uit ouderwetse portretrame teen die mure na jou.
Op tafels en in boekrakke is heelparty Bybels, maar die stoflagie op sommige getuig daarvan dat hulle lanklaas oopgeslaan is. “Jy kan nie al die Bybels lees nie, en die boodskap bly dieselfde,” maak Jan van der Merwe (84) halfhartig verskoning. Maar ’n mens kan “Oom Jan” – soos almal in die omgewing hom noem – vergewe vir enige gebrek aan huisvlyt. Besoekers kry hy selde, want hy is die enigste oorblywende inwoner van die piepklein dorpie Waterkloof.
Burgemeester, spietkop, winkeltante, dokter, dominee, onderwyser? Nee, hier sal
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days