Weg!

Rol op jou slaapsak

Ons dink gewoonlik selde oor afsondering, maar in 2020 het elkeen van ons noodgedwonge ’n beheptheid daarmee ontwikkel.

Afsondering kom in verskillende gedaantes. ’n Prisonier word afgesonder – dalk saam met 100 ander gevangenes, maar steeds weggesluit van die samelewing en die vryheid van rondbeweeg. Maar jy weet dié tyd is beperk, en as jou vonnis verby is, dan is jy vort.

Daar is mense wat op afgesonderde plekke lewe, en dit só verkies: ’n boer iewers aan die einde van ’n tweespoorpad, tien Kalahari-duine van die naaste selfoonsein af. Maar hy het ’n hond, ’n Cruiser, en 600 skape, en hy is gelukkig.

Jy is dalk afgesonder vanweë jou werk in ’n vreemde land waar niemand jou taal praat nie – as geoloog in ’n mynkamp in Mali. Maar jy het internet, ’n slimfoon,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg1 min read
Kyk Hier!
Die Via Alpina is ’n netwerk van vyf langafstand-staproetes wat van Slowenië af regdeur Oostenryk, Duitsland, Liechtenstein, Switserland, Italië en Frankryk tot in Monaco strek – al met die Alpe langs. In totaal loop dié voetpaaie oor sowat 5 000 km
Weg8 min read
’n Sagter benadering
Die lees van die woord “wildernis” vuur in baie stappers se gemoed ’n noodfakkel af. Hulle hou van stap en buite wees, maar soek sekere geriefies: ’n hut, spoeltoilet, gemerkte roetes… daai soort ding. Dit skep die verwagting dat jy deur digte plante
Weg8 min read
Prentjiemooi Phiring
Phiring, ’n gemeenskap van sowat 600 huishoudings, lê op die Panorama-roete, maar min mense weet van dié plek. Noord van die dorpie styg die landskap vir bykans 1 000 m geleidelik tot waar die aarde skielik aftuimel teen die imposante rooi kranse wat

Related