Landbouweekblad

Van Kilimandjaro na Kaap Hoorn

In 2006 het ek en Soldaat 027 (vir sy eie veiligheid onthul ek liewer nie sy naam nie) Afrika se hoogste spits aangedurf én oorwin. Kilimandjaro. Ek en Soldaat 027, ’n ooggetuie van die Britse menseslagting in 1972 in Noord-Ierland (bekend as Bloody Sunday toe 14 burgerlikes afgemaai is), het mekaar in ’n kroeg raakgeloop. Ek het onmiddellik van hom gehou. “Do you like adventure?” het ek hom gevra. Ses weke later het ons op Uhuru-piek gestaan.

Ek woon aan die suidpunt van Afrika. Afrika se suidelikste seereddingstasie is stasie 30 op Struisbaai. En toe dra ek die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) se vlag van die een uiterste na die volgende uiterste – van waar Afrika begin tot by sy hoogste bergpiek.

Jy klim vier dae lank. Op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad6 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com In die vorige bedeling kon Eskom met ervare bestuur met gemak elke dag 40 000 MW krag opwek en lewer. Intussen het Suid-Afrika se ekonomie gegroei en het die land se bevolking in 30 jaar meer as verd
Landbouweekblad5 min read
Só Kan Boere Tot Die Wetenskap Bydra
Dit is asof die wêreld nou eers besef hoe belangrik boere se waarnemings van die natuur vir die hele aarde se biodiversiteitbalans is, en wetenskaplikes druk skaamteloos op die landbousektor se knoppie vir hulp. Die nasionale verslag oor die status e
Landbouweekblad3 min read
Wetsontwerp Oor Klimaat Amper Op Wetboek
DIE wetsontwerp sal binnekort wet word wanneer pres. Cyril Ramaphosa dit onderteken. “Klimaatsverandering is hier om te bly en ons het betreklik min tyd om daarop te reageer. Die wetsontwerp bemagtig ons om op die gepaste skaal en teen die regte spoe

Related